
|
Woel met Wiskunde Graad 0-2
Plaas bestelling Vrae wat pla? Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens. Prys: R1 850,00 Taal: Tweetalig (Afrikaans en Engels) Ouderdom: Graad 0-2 Soortgelyke prodrukte om te oorweeg: My Digital School Gr R - Gr 3, XiTeach Laerskool Wiskunde, Eduss Maths (Primary School)
Sillabus-gebaseerde materiaal wat kleur en animasie inkorporeer om jou kind se belangstelling in wiskunde te prikkel en te behou. Aangesien die kind in die ouderdomsgroep van Graad 0 tot 2 nog baie jonk is, word die gebruik van geskrewe taal in hierdie program so ver moontlik beperk (met spesifieke verwysing na Graad 0 en Graad 1 vlak). Daar sal byvoorbeeld van kleurvolle prente gebruik gemaak word om vrae te stel, eerder as van sinne. Hersiening en beklemtoning word verskaf waar nodig geag en foute word geïdentifiseer.
Die program pas outomaties aan by die gebruiker se vlak van funksionering, wat die kind dus in staat stel om teen sy eie tempo, sonder onnodige eksterne druk, te vorder.
Puntestelsel: 'n Puntestelsel stel die ouer/onderwyser in staat om die kind se vordering te monitor. Die punte kan gedruk word.
Twintig afdelings word in diepte behandel:
Stelselvereistes:
200 MHz prosesseerder,
64 Meg RAM, 200 Meg Harde skyf spasie, Windows 98/2000/ME/XP/Vista, Skerm
resolusie 800x600, 16 bit kleure
|