Toekoms Eiland  (StudiemetodeS & Lewensvaardighede vir Hoërskool)

Plaas bestelling  Vrae wat pla?    Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens.

Prys:   R480,00
Taal:   Tweetalig (Afrikaans en Engels)
Ouderdom:   Graad 8-12
Soortgelyke produkte om te oorweeg:   Operasie Stad, Edutech Master Learner Programme

'n Omvattende gids vir akademiese sukses.

Hierdie die een CD waarsonder geen skolier die nuwe skooljaar moet aandurf nie!

Tans die enigste sagteware produk in Suid-Afrika wat so 'n wye verskeidenheid onderwerpe wat handel oor effektiewe leer aanspreek. Leer meer oor:

  • Verskillende leerstyle (bepaal ook sommer jou eie leerstyl!)

  • Hoekom dit noodsaaklik is om te leer

  • Tydsbestuur

  • Probleemoplossing

  • Gesond eet

  • Ontspanningstegnieke

  • Doelwitte stel (wat jy dan sommer ook kan uitdruk!)

  • Hoe om opsommings te maak

  • Hoe om te luister in die klas

  • Hoe jou brein werk

  • Depressie

  • Groepsdruk ens.

Toekoms Eiland sal jou toelaat om effektief en vinnig te leer!

  Wil jy...   Hierdie opwindende nuwe program verskaf:
       
  Jou punte verbeter?   Wenke om jou leer-, lewens- en entrepreneursvaardighede te verbeter.
  Meer sukses behaal?   Uitstekende inhoud verskaf deur opvoedkundige spesialiste.
  Jou geheue en studievaardighede verbeter?   Opwindende interaktiewe oefeninge
  Vinniger lees?   Opvoedkundige speletjies.
  Vinniger leer?   Video's
  Jou rekenaar en die internet gebruik om te leer?   MP3's
  "Koel" studiewenke via jou selfoon ontvang?   Hulp aan ouers
  iPods, skootrekenaars en beurse wen?   Ondersteuning via telefoon, e-pos en die web.

Ontwikkel deur spesialiste: Spesialiste betrokke by die ontwikkeling van hierdie produk: Dr JP Bosman ('n e-leer spesialis) en verskeie ander spesialiste in opvoedkunde, kliniese sielkunde, voorligting sielkunde, kliniese-pastorale sielkunde, remediërende en arbeidsterapie, maatskaplike werk en dieëtkunde.

Stelselvereistes: Pentium III prosesseerder of 500MHz of meer, cd-rom, 256 MB Ram, 16GB beskikbare hardeskyfspasie, Windows, 95/98/2000/XP/Vista, klankkaart.

 

Ontsluiting van die program:
Sms ontsluiting.

Steeds onseker? Skakel ons vir advies!