Tip Top Junior Prentewoordeboek

 

Plaas bestelling   Vrae wat pla?    Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens.

Prys:    R310,00
Taal:   Veeltalige Woordeboek (Sien beskrywing hier onder.)
Ouderdom:   Voorskool en Laerskool
Soortgelyke prodrukte om te oorweeg:   My ABC: Legkaarte

'n Splinternuwe veeltalige diere-prente woordeboek in 14 tale (waarvan 11 ons eie landstale is). Leer hoe om die woorde te spel en uit te spreek. Hoor die diereklanke en kyk na meer as 300 pragtige fotos. Vind die betekenis en hoor die uitspraak van woorde in die volgende tale:

  • Afrikaans

  • Duits

  • Engels

  • Frans

  • Ndebele

  • Xhosa

  • Zulu

  • Portugees

  • Sepedi

  • Sesotho

  • Setswana

  • Swati

  • Venda

  • Tsonga

Kliek op die prentjies hier onder vir voorbeelde uit die program:

 Leer meer oor die volgende diere:

  • Troeteldiere

  • Plaasdiere

  • Wilde diere

  • See diere

  • Voëls

  • Reptiele

  • Insekte

  • Dinosourusse

Die program bevat ook 130 doolhof speletjies en 560 legkaarte wat op rekenaar gebou word.

Opvoedkundige waarde:

  • Nuttig vir alle ouderdomme.

  • Leer die uitspraak van woorde.

  • Leer klank- en kleur identifikasie.

  • Blootstelling aan ander tale.

  • Bevorder hand-oog koordinasie.

  • Bevorder probleem-oplossing.

  • Maklik om te gebruik.

 

Stelselvereistes: Pentium III, Windows 98/ME/2000/XP, 128MB RAM, SVGA monitor, 800x600 skerm resolusie, 32bit klank kaart, 110MB Hardeskyfspasie, cd-rom

Steeds onseker? Skakel ons vir advies!