
|
Plaas bestelling Vrae wat pla? Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens. Prys: R480,00
Taal: Tweetalig
(Afrikaans en Engels)
Ouderdom:
Graad 4-7
Soortgelyke produkte om te oorweeg:
Toekoms Eiland
Bevredig jou soeke na kennis in 'n stadsoperasie wat jou na allerhande vreemde en wonderlike plekke sal neem. Ontdek hoe wonderlik dit is om te leer om te leer tydens jou avonture en weet dat dit jou lewe en kanse op sukses sal verbeter. Hierdie is die een CD waarsonder geen skolier die nuwe skooljaar moet aandurf nie! Tans die enigste sagteware produk in Suid-Afrika wat so 'n wye verskeidenheid onderwerpe wat effektiewe leer aanspreek. Leer meer oor:
Word 'n Super-Leerder: 24 Noodsaaklike leer-, lewens- en entrepreneurskapsvaardighede. Ontwikkel deur spesialiste: Spesialiste betrokke by die ontwikkeling van hierdie produk: Dr JP Bosman ('n e-leer spesialis) en verskeie ander spesialiste in opvoedkunde, kliniese sielkunde, voorligting sielkunde, kliniese-pastorale sielkunde, remediërende en arbeidsterapie, maatskaplike werk en dieëtkunde. Stelselvereistes: Pentium III prosesseerder of 500MHz of meer, cd-rom, 256 MB Ram, 16GB beskikbare hardeskyfspasie, Windows, 95/98/2000/XP/Vista, klankkaart.
Ontsluiting van die program:
Sms ontsluiting.
|