Wiskunde Sonder Sukkel (Gr 8-12)

 

Plaas bestelling  Vrae wat pla?    Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens.

Kliek op die skakel vir 'n video-uittreksel uit hierdie program:

Wiskunde Sonder Sukkel

 
 
Prys:   R370,00
Taal:   Tweetalig (Afrikaans en Engels)
Ouderdom:   Hoërskool (Gr 8-12)
Soortgelyke prodrukte om te oorweeg:   Woel met Wiskunde Gr 8-12, My Digital School

'n Tweetalige oudio-visuele verduideliking van die RSA Wiskunde Kurrikulum. Hierdie program verleen innoverende, oudio-visuele hulp 24-uur van die dag. Hoërskool wiskunde word sonder sukkel op hierdie cd verduidelik.

Die volgende areas word aangespreek:

  • Data (statistiek, waarskynlikheid, datahantering ens.)

  • Algebra (uitdrukkings, faktorisering, calculus, grafieke, vergelykings ens.)

  • Nommers (reekse, breuke, eksponente, logs ens.)

  • Geometrie (kongruensie, gelyksoortigheid, sirkels, driehoeke, areas, volumes ens.)

  • Trigonometrie (uitdrukkings, faktorisering, calculus, grafieke, uitdrukkings ens.)

  • Finansiële Wiskunde (rente, groei & afname, geldeenhede ens.)

  • Transformasies (rotasies, ens.)

 

Die program bevat

  • Praktiese materiaal

  • Die leerder kan kyk, luister en die betrokke gedeelte van die werk soveel keer hersien as wat mag nodig wees.

  • Vir meer persoonlike onderrig, kan u inskakel vir 1-op-1 lesings by die e-onderwyser wat via 'skype' beskikbaar is.

Wat kan jy verwag?

Stap-vir-stap persoonlike verduideliking deur 'n onderwyser deur middel van oudio-visuele tegnologie. Konsepte is dus nou makliker om te verstaan, want dit word persoonlik verduidelik.

Stelselvereistes: Pentium III, 500 Mhz of meer, 256MB Ram (aanbeveel), 800MB hardeskyfspasie, CD-rom dryf; Win2000, XP / Vista, 16 bit klankkaart & luidsprekers / oorfone & Microfoon. Internet is opsioneel: Jy benodig die internet indien jy die e-onderwyser (e-tutor) wil gebruik.

Steeds onseker? Skakel ons vir advies!