
Wen elke maand
'n gratis cd!
Order Now!
Vrae wat pla?
Vorige wenners:
-
Augustus 2009: Jackie Mills,
Westgate
- September 2009: Berdine
Collins, Pretoria
- Oktober 2009: Elsabe Van Wyk,
Lynnwoodrif, Pretoria
- November 2009: Suzette Nel,
Moreleta Village, Pretoria
- Desember 2009: R Viljoen, Koue
Bokkeveld
- Januarie 2010: Angelene Pienaar,
Ottosdal
- Februarie 2010: Mare Mulder,
Kroonstad
- Maart 2010: Colin Anderson,
Carletonville
- April 2010: Juandre Wessels
- Mei 2010: Susan Kretzmann
- Junie 2010: Christine De Jager
- Julie 2010: Gavin Van Wyk
Hoe om deel te neem:
Jy kwalifiseer
outomaties vir deelname aan die kompetisie indien jy
- 'n bestelling by ons geplaas het;
- indien jy 'n navraag via ons
webwerf gerig het; of
- indien jy 'n kwotasie aangevra het.
Wenners ontvang 'n gratis
opvoedkundige cd soos vervat in ons reeks.
Kompetisie reëls:
Die bestuur van Zentium sal 'n
beslissing maak t.o.v welke produk as wen cd vir die betrokke maand
geskenk word.
Die maandelikse prys sal in een van
die volgende twee kategorieë toegeken word:
- 'n Sagteware pakket geskik vir 'n
laerskoolleerder of 'n
- 'n Sagteware pakket geskik vir 'n
hoërskoolleerder.
Die pryse is nie oordraagbaar nie en
kan nie vir kontant verruil word nie.
Elke maand se wenner (asook die prys
wat hulle gewen het) sal op hierdie webwerf gepubliseer word.
Steeds onseker? Skakel ons vir advies!
 |