
|
Plaas bestelling Vrae wat pla? Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens. Prys: R2 000,00 Taal: Engels Ouderdom: Graad 1-7 Soortgelyke prodrukte om te oorweeg: Academix Leesvaardighede'n Gebruikersvriendelike program wat optometriese visuele terapie kombineer met opvoedkundige tegnieke ten einde 'n kind se visuele en akademiese vaardighede te bevorder. Hierdie produk is slegs in Engels beskikbaar. Kliek dus hier Edu Viz Visual Trainer Box vir 'n meer volledige beskrywing van die inhoud. Belangrik: Alhoewel Edu-Viz se sagteware en flitskaarte slegs in Engels beskikbaar is, is daar baie ooreenkomste tussen die sagteware van hierdie program en die Academix Leesvaardigheidsprogram. Indien u dus hierdie ongelooflike program in u praktyk in Afrikaans wil aanwend beveel ons aan dat jy hierdie produk aanvul met Academix. |