
|
Dagmar is die besturende lid en eienaar van Zentium Opvoedkundige Sagteware. Sy is reeds meer as 12 jaar persoonlik betrokke by die bemarking en verkope van opvoedkundige sagteware. Sy het haar BA(Honeurs)Sielkunde in 1991 aan die Universiteit van Pretoria verwerf en het opleiding by die Universiteit van Pretoria se Kinderleidingskliniek ondergaan om kinders te toets vir skoolgereedheid. Sy is ook 'n gekwalifiseerde Fasiliteerder, Assesseerder en Moderator. E-pos (vir produkadvies): dagmar@zentium.co.za
Selfoon: 082 554 1985 Landlyn: (012)543-0110 Vox nommer: 087 809 3086 Skype adres: dagmar.janse.van.vuuren Faks: 086 538 3175 Posadres: Posbus 8, Persequorpark, 0020, RSA Straatadres: Tipuanalaan 202, Wonderboom, Pretoria, 0182 Gebruik asb. die ingang verste van Marija Straat. (Slegs per afspraak!.)
|