Woel met Afrikaans / An English Story

Plaas bestelling   Vrae wat pla?    Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens.

Prys:   R2 700,00
Taal:   Engels OF Afrikaans
Ouderdom:   Graad 3-9
Soortgelyke prodrukte om te oorweeg:  My Digital School,  Eduss English Language, Eduss English Phonics,   Academix

'n Sillabus-gebaseerde interaktiewe afrikaanse taalprogram vir eerste en tweede taal leerlinge met nege moeilikheidsvlakke.

Dit bevat vyf tipe oefeninge:

  • Leesspoed
  • Skryf en verstaan Afrikaans
  • Grammatika
  • Spelling
  • Woordeskat

Leesoefeninge

Die leesafdeling laat jou toe om rekord te hou van jou leesspoed. Die verskeidenheid leesmetodes laat jou ook toe om jou leesspoed te verbeter. Die leerling kan 'n paragraaf teen sy eie spoed lees of kan die "Woorde per minuut" veld invul sodat die rekenaar die leesstuk teen die geïdentifiseerde spoed per minuut flits.

Moeilike woorde in elke paragraaf word in rooi onderstreep.  Deur hierop te kliek, sal die aanlyn woordeboek die betekenis van die woord aantoon. So word die leerder se woordeskat ook uitgebrei.

Die program kan so gestel word dat een lyn op 'n keer, teen 'n spoed soos geïdentifiseer deur die leerder of onderwyser, geflits word. Nog 'n waardevolle leesoefening

Woorde kan ook, reël vir reël,  vanaf die linkerkant na die regterkant van die reël geflits word. Dit bevorder oogbeweging.

Begripstoetse

Leerlinge moet eers die storie versigtig deurlees. Moeilike woorde word in rooi onderstreep en verwys leerlinge na die woordeboek vir die betekenis daarvan. 

Wanneer leerlinge die vrae beantwoord, kan dit dikwels in vrye formaat gedoen word - met ander woorde die leerling kan die vraag beantwoord in die woorde van sy eie keuse - solank as wat die betekenis nog korrek is. As die leerder se antwoord nie voldoende is nie, sal hy versoek word om dit te verander. Spelfoute sal in rooi onderstreep word. As die antwoord nie lank genoeg is nie, sal die leerder versoek word om 'n beter poging aan te wend.

Kreatiewe skryfwerk

Leerders word touwys gemaak in die skryf van poskaarte, briewe, uitnodigings  en dies meer.

Grammatika en Spelling

'n Groot verskeidenheid grammatika en speloefeninge is beskikbaar om te verseker dat die leerder materiaal wat tradisioneel as onopwindend beskou word, met entoesiasme en ywer deurwerk.

Verwysingsfunksie

Hierdie afdeling verduidelik taalkundige konsepte aan die leerder. Dis so goed soos om jou taal juffrou aan't huis te hê.

Puntestelsel

'n Volledige puntestelsel wat rekord hou van die leerder se prestasie vorm deel van die pakket. Aparte weergawes is beskikbaar vir tuisonderrig en skoolonderrig. Skoolweergawes kan die punte van 'n onbeperkte aantal leerlinge stoor en sluit 'n administratiewe program in. Daar is twee tipes skoolweergawes - een vir netwerke en een vir alleenstaande rekenaars. Kontak ons vir meer inligting en pryse.   

Die volgende materiaal word onder meer gedek:

Rigting, Voorsetsels, Groot en Klein, Vrae, Bevele, Hoeveelhede, Vergelykings, Manlik & Vroulik, Geluide, Alfabetiese volgorde, Teenoorgesteldes, Rymwoorde, Samestellings, Waar dinge hoort, Leestekens, Beskrywende Woorde, Sinsbou, Vraagsinne, Byvoeglike naamwoorde, Selfstandinge naamwoorde, Sinonieme, Antonieme, Versamelname, Meervoude, Verlede / hede / teenwoordige tyd, Vaste uitdrukkings, Homofone, Idiome, Voorstetsels, Lettergrepe, Hoofletters, Korrekte Afrikaans, Afkortings, Voegwoorde, Leidende & bedrywende vorm, Intensiewe vorm, Samestellings, Direkte rede, Leestekens, Bywoorde, Basis & Afleidingsmorfeem en dies meer...

Stelselvereistes:

200 mhz prosesseerder, 64 Meg RAM, 200 Meg Harde skyf spasie, Windows 98/2000/ME/XP, Skerm resolusie 800x600, 16 bit kleure

Uiteensetting van werk wat gedoen word:

 

Vlak 2

Leesles

Die krimpvarkie

 

Begripstoets

Die krimpvarkie

 

Leesles

Diere op ons plaas

 

Begripstoets

Diere op ons plaas

 

Leesles

Die sirkus

 

Begripstoets

Die sirkus

 

Spelling

Vergelykings

 

Spelling

Paslike woorde

 

Spelling

Teenoorgesteldes

 

Spelling

Manlik en vroulik

 

Spelling

Geluide

 

Spelling

Alfabetiese volgorde

 

Spelling

Versamelname

 

Spelling

Teenoorgesteldes

 

Spelling

Watter plek is dit?

 

Spelling

Rymende woorde

 

Spelling

Waar dinge hoort

 

Spelling

Rym en ritme by spreekwoorde

 

Grammatika

Baie

 

Grammatika

Een 1

 

Grammatika

Een 2

 

Grammatika

Samestellings

 

Grammatika

Regte woordvorm

 

Grammatika

Punte Kommas

 

Grammatika

Groot klein

 

Grammatika

Beskrywende woorde

 

Grammatika

Voeg vraagsinne aanmekaar

 

Grammatika

Ontkenning, Sinsbou

 

Grammatika

Byvoeglike naamwoorde

 

Grammatika

Selfstandige naamwoorde

 

Vlak 3

Leesles

Wie vernamer is

 

Leesles

Katte

 

Begripstoets

Katte

 

Begripstoets

Televisie

 

Spelling

Skilder met klank

 

Spelling

Pie of tjie?

 

Spelling

Vergelykings

 

Spelling

Sinonieme

 

Spelling

Geluide

 

Spelling

Regte vorm

 

Spelling

Versamelname

 

Spelling

Vorm ‘n woordleer

 

Spelling

Vervang ‘doodgaan’

 

Spelling

Regte woord

 

Spelling

Antonieme

 

Spelling

Mense

 

Grammatika

Byvoeglike naamwoorde

 

Grammatika

Samestellings

 

Grammatika

Trappe van vergelykings

 

Grammatika

Meervoud kom komme

 

Grammatika

Meervoud keel kele

 

Grammatika

Meervoud vel velle

 

Grammatika

Meervoud luis luise

 

Grammatika

Meervoude

 

Grammatika

Meervoude (blokkiesraaisel)

 

Grammatika

Toekomstige tyd

 

Grammatika

Bevele

 

Grammatika

Vrae

 

Grammatika

Tye

 

Vlak 4

Leesles

Verlore bokooi

 

Leesles

Wonders van die Noordkaap

 

Begripstoets

Wonders van die Noordkaap

 

Leesles

Die swape van Gotham 1

 

Begripstoets

Die swape van Gotham 1

 

Leesles

Die swape van Gotham 2

 

Begripstoets

Die swape van Gotham 2

 

Spelling

Woordeskat

 

Spelling

Sinonieme

 

Spelling

Antonieme

 

Spelling

Homofone

 

Spelling

Vergelykings

 

Spelling

Idiome

 

Spelling

Idiomatiese benaming

 

Spelling

Watter plek is dit?

 

Spelling

Manlik en vroulik

 

Grammatika

Meervoude

 

Grammatika

Selfstandige naamwoorde

 

Grammatika

Voorsetsels

 

Grammatika

Trappe van vergelyking

 

Grammatika

Teenwoordige tyd

 

Grammatika

Verlede: swak

 

Grammatika

Meervoude 1 speletjie

 

Grammatika

Meervoude 2 speletjie

 

Grammatika

Meervoude 3 speletjie

 

Grammatika

Maak ‘n woord beskrywend

 

Vlak 5

Leesles

Dingaan

 

Begripstoets

Dingaan

 

Leesles

Helen Keller

 

Leesles

Olifante en kalfies

 

Spelling

V of F?

 

Spelling

Rangskik alfabeties

 

Spelling

Korrekte spelling

 

Spelling

Mense en beroepe

 

Spelling

D of T?

 

Spelling

Deelteken ë speletjie

 

Spelling

Kappie ê speletjie

 

Spelling

Susan se familie

 

Grammatika

Werkwoorde

 

Grammatika

Werkwoorde vaste uitdrukkings

 

Grammatika

Selfstandige naamwoorde

 

Grammatika

Woordvorm: mense

 

Grammatika

Homophone

 

Grammatika

Werkwoorde

 

Grammatika

Idiome

 

Grammatika

Homophone

 

Grammatika

Voorsetsels

 

Grammatika

Voorsetsels

 

Grammatika

Voorstetsels

 

Grammatika

Voltooi sinne

 

Grammatika

Voegwoorde

 

Kreatiewe skryfwerk

Poskaarte

 

Vlak 6

Leesles

Dinosourusse

 

Begripstoets

Dinosourusse

 

Leesles

Indringer

 

Leesles

Katte oor die eeue heen

 

Spelling

Geslag

 

Spelling

Lettergrepe

 

Spelling

Hoofletters

 

Spelling

Vergelykings

 

Spelling

Geluide

 

Spelling

Korrekte Afrikaans

 

Spelling

Korrekte betekenis

 

Spelling

Mense

 

Spelling

Vervang ‘doen’

 

Spelling

Spreekwoorde met ‘baadjie’

 

Spelling

Regte spelling

 

Spelling

E ë ê gemeng

 

Spelling

Nog familie

 

Grammatika

Regte voorsetsel

 

Grammatika

Voeg sinne aanmekaar

 

Grammatika

Meervoude

 

Grammatika

Regte voorsetsel

 

Grammatika

Verlede tyd

 

Grammatika

Afkortings

 

Kreatiewe skryfwerk

Briewe

  

Vlak 7

Leesles

Demosthenes

 

Leesles

Igor Pawlowets

 

Begripstoets

Igor Pawlowets

 

Leesles

Vlieërs

 

Begripstoets

Vlieërs

 

Spelling

V of F?

 

Spelling

D of T?

 

Spelling

Korrekte Afrikaans

 

Spelling

Mense

 

Spelling

Teenoorgesteldes

 

Spelling

Sinonieme

 

Spelling

Rm en lm

 

Spelling

Spreekwoorde met ‘appel’

 

Spelling

Vergelykings

 

Spelling

Vervang ‘neem’

 

Spelling

Wat doen die persoon

 

Spelling

Watter plek is dit?

 

Grammatika

Afkortings

 

Grammatika

Voegwoorde

 

Grammatika

Byvoeglike naamwoorde

 

Grammatika

Moeiliker samestellings

 

Grammatika

Lydende vorm

 

Grammatika

Bedrywende vorm

 

Grammatika

Afkortings

 

Vlak 8

Leesles

Die Olimpiese Spele

 

Leesles

Bergklim

 

Leesles

Die verkleurmannetjie

 

Begripstoets

Die verkleurmannetjie

 

Leesles

Die houtperd van Troje

 

Spelling

Uitdrukkings idiome persone

 

Spelling

Sinonieme rangskik

 

Spelling

Sinonieme woordbou

 

Spelling

Sinonieme by frases

 

Spelling

Alliterasie by spreekwoorde

 

Spelling

Soek die D en T

 

Spelling

Korrekte Afrikaans

 

Spelling

Provinsies

 

Spelling

Mense in idiome

 

Spelling

Vervang ‘maak’

 

Grammatika

Afkortings

 

Grammatika

Trappe van vergelyking

 

Grammatika

Voornaamwoorde

 

Grammatika

Lydende en bedrywende vorm

 

Grammatika

Lydende en bedrywende vorm

 

Grammatika

Intensiewe vorm

 

Grammatika

Woordvorm

 

Grammatika

Samestellings

 

Grammatika

Direkte rede

 

Vlak 9

Leesles

Wolfgang Amadeus Mozart

 

Begripstoets

Wolfgang Amadeus Mozart

 

Leesles

Musiek uit alle oorde

 

Leesles

Motorkarre

 

Spelling

Sinonieme

 

Spelling

Mense

 

Spelling

Korrekte Afrikaans

 

Spelling

Woordeskat: musiek

 

Spelling

Sinonieme

 

Spelling

Soek die D en T

 

Spelling

Mense

 

Spelling

Hoofstede van Provinsies

 

Spelling

Vervang ‘sit’

 

Spelling

Watter plek is dit?

 

Spelling

Vervang ‘doodmaak’

 

Spelling

Woordbou

 

Grammatika

Vreemde afkortings

 

Grammatika

Leestekens

 

Grammatika

Verlede: sterk

 

Grammatika

Bywoorde

 

Grammatika

Beskrywende woorde

 

Grammatika

Basis en afleidingsmorfeem

Steeds onseker? Skakel ons vir advies!