My Digitale Skool

 

Plaas bestelling   Vrae wat pla?    Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens.

Prys:  R400,00
Taal:  Tweetalig (Afrikaans en Engels)
Ouderdom:  Gr 3 tot Graad 12 (Twee cd's per graad)
Soortgelyke prodrukte om te oorweeg:  N.v.t

'n Nuwe reeks wat die uitkoms verskaf vir menigte ouer se dilemma rondom vakke soos

Geletterdheid,   Gesyferdheid,   Lewensvaardighede,   Engels 1ste Taal,    Wiskunde,   Wiskundige Geletterdheid,  Afrikaans  1ste Taal,  Natuurwetenskappe,  Sosiale Wetenskappe,  Rekeneningkunde,   Aardrykskunde,    Geskiedenis,    Fisiese Wetenskappe (verwys na die lys heel onder aan die bladsy vir 'n uiteensetting van welke vakke of welke cd's vervat is).

Hierdie reeks is uitstekende waarde vir geld:

  • Interaktiewe hersieningsondersteuning in vakke wat dikwels 'n krisis versoorsaak.
  • Maak elektroniese notas in jou digitale handboek se kantlyn
  • Gebruik verskillende kleure makeerders (highlighter)
  • Plaas verskeie boekmerke waar jy dit benodig
  • Toets jouself en kry sommer vinnig die resultate.
  • Takel probleemareas met lesse en aktiwiteite teen jou eie pas.
  • Digitale handboeke.
  • Ondersteuning met skoolprojekte
  • Kragtige soekfunksie

'n Kurrikulum-oorsig word ingesluit aan die einde van elke leerarea vir die onderwyser of ouers. Hoewel die materiaal die kurrikulum navolg, dek dit nie noodwendig alle kurrikulumvereistes vir die leerareas gelys nie. Dit moet eerder beskou word as 'n kragtige ondersteuningsraamwerk vir hierdie leerareas, met genoeg voorbeelde en oefeninge om die leerder suksesvol by te staan en voor te berei.

My Digital School is 'n rekenaargebaseerde onderrigstelsel en bespreek die sleutelkonsepte van wat leerlinge in hulle onderskeie vakareas in elke betrokke graad onder die knie moet kry.  Dit is 'n buigsame instrument wat aangewend kan word vir assessering, vaardigheidsontwikkeling, die vaslegging van kennis en begrip asook hersienig.

Die program volg 'n struktuur wat meestal soos volg lyk:

A - Sillabus
B - Handboek
C - Verwysings
D - Lesse
E - Oefeninge
F - Toetssentrum
G - Vraestelle
H - Hulpmiddels
Kurrikulumoorsig: Leeruitkomste

Die program ondersteun die Suid-Afrikaanse Curriculum en bevat onder meer die volgende:

Elke volume word as 'n aparte cd bestel (bv. Gr 4 Volume 1 en Graad 4 Volume 2: R780,00 vir beide cd's)

CD's is beskikbaar in die volgende weergawes:

My Digital School Grade R-3:

Grade R: Temas en Aktiwiteite

Graad 1-3:

  • Geletterdheid
  • Syfervaardighede
  • Lewensvaardighede
 
My Digital School Graad 4 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Lewensorientering
My Digital School Graad 4 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Natuurwetenskappe
  • Sosiale wetenskappe
My Digital School Graad 5 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Lewensorientering
My Digital School Graad 5 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Natuurwetenskappe
  • Sosiale wetenskappe
My Digital School Graad 6 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Lewensorientering
My Digital School Graad 6 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Natuurwetenskappe
  • Sosiale wetenskappe
My Digital School Graad 7 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Lewensorientering
My Digital School Graad 7 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Natuurwetenskappe
  • Sosiale wetenskappe
My Digital School Graad 8 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Lewensorientering
My Digital School Graad 8 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Natuurwetenskappe
  • Sosiale wetenskappe
My Digital School Graad 9 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
My Digital School Graad 9 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Natuurwetenskappe
  • Sosiale wetenskappe
My Digital School Graad 10 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Wiskundige Geletterdheid
  • Aardrykskunde
  • Geskiedenis
My Digital School Graad 10 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Fisiese Wetenskappe
  • Lewenswetenskappe
  • Rekeningkunde
  • Lewensorientering
My Digital School Graad 11 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Wiskundige Geletterdheid
  • Aardrykskunde

 

My Digital School Graad 11 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Fisiese wetenskappe
  • Lewenswetenskappe
  • Rekeningkunde
  • Lewensorientering
My Digital School Graad 12 vol.1
  • English 1st language
  • Wiskunde
  • Wiskundige Geletterdheid
  • Aardrykskunde
My Digital School Graad 12 vol. 2
  • Afrikaans 1ste taal
  • Fisiese wetenskappe
  • Lewenswetenskappe
  • Rekeningkunde

Getuigskrif:

"I have purchased several programmes & books that have guided me to prepare lessons, but nothing compares to the "My Digital School programme. It has useful notes, lessons and themes for each specific age. Also recommended for visual, auditory and kinaesthetic learners" Michelle Saviddes.

Stelselvereistes vir die cd's in hierdie reeks: Pentium III prosesseerder of 500 MHz of meer, Microsoft Windows 2000 / XP / Vista, 256MB RAM, 800MB Hardeskyf spasie, CD Rom

Steeds onseker? Skakel ons vir advies!