A+  Spelling  (Modulêre Spelling)

 

Plaas bestelling    Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens.

Prys:   R310,00
Taal:   Tweetalig (Afrikaans en Engels)
Ouderdom:   3-13 jaar
Soortgelyke prodrukte om te oorweeg:  Academix, My ABC: Spel, Kappie

Kliek op die prentjies hier onder vir voorbeelde uit die program:

Verbeter jou spelling sonder sukkel binne 21 dae met hierdie 9 rekenaar spel-aktiwiteite.

Inhoud:

  • Kies die regte spelwoord.

  • Spel met begrip (woordverklarings)

  • Lettermatriks (spellingraaisels)

  • Luister en spel. 10 000 spelwoorde in gebruik

  • Letterklanke (kleuter tot gr 2)

  • Kyk en spel (woord assosiasie)

  • Letterklanke (Gr 3-7)

  • Woordblok (spel en speel)

  • 3 Moeilikheidsvlakke: Beginner, Gevorderd, Ekspert

Stelselvereistes: Windows 98-XP, Pentium 2 Prosesseerder, 64MB RAM, 800x600 skerm resolusie, 16bit klank kaart, 200MB Hardeskyf, 4x cd-rom

Steeds onseker? Skakel ons vir advies!