
|
Plaas bestelling Vrae wat pla? Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens. Prys: R310,00 Taal: Tweetalig (Afrikaans en Engels) Ouderdom: 3 - 13 jaar Soortgelyke prodrukte om te oorweeg: Woel met Wiskunde Gr 0-2, Woel met Wiskunde Gr 3-7, XiTeach Laerskool Wiskunde, Eduss Maths Primary SchoolAfdelings in die program:
'n Voorbeeld van hoe die werk aangespreek word:
Kliek op die prentjies hier onder vir nog voorbeelde uit die program: Doen somme sonder sukkel en verbeter jou wiskunde met hierdie wiskunde rekenaarspeletjies. Die program bevat: Ek leer tel (kleuter) Syfers en Sommer Hoofrekene (optel) Hoofrekene (aftrek) Maaltafels Deelsomme Optel van heelgetalle Optel van heelgetalle (oordra) Aftrek van heelgetalle Aftrek van heelgetalle (leen) Vermenigvuldiging met groot getalle Deel met groot getalle Grootste Gemene Deler Breuke: vermenigvuldiging Breuke: deling Breuke: optelling Breuke: aftrekking Breuke na desimale Breuke na persentasie Speletjies op 3 moeilikheidsvlakke (Beginner, Gevorderd, Ekspert) VorderingsverslagWISKUNDE WAS NOG NOOIT SO LEKKER NIE! Stelselvereistes: Windows 98-XP, Windows 7, Vista, Pentium 2 Prosesseerder, 64MB RAM, 800x600 skerm resolusie, 16bit klank kaart, 200MB Hardeskyf, 4x cd-rom |
||||||