
|
Kids Cd Volume 1-6
Bestel Nou! Vrae wat pla? Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens. Prys: R360,00 (vir 3 cd's) Taal: Tweetalig (Engels en Afrikaans) Ouderdom: Laerskool Soortgelyke prodrukte om te oorweeg: SA Ensiklopedie, Afrikaanse Skoolprojekte'n Immergewilde hulpmiddel vir daardie alewige take en projekte! Navorsing doen was nog nooit soveel pret nie! Hierdie reeks bestaan uit 6 cd's met verskeie onderwerpe (gelys onderaan hierdie bladsy). Kliek op die blokkie hier onder vir 'n voorbeeld uit die reeks: Welkom by die mini-internet op CD (waarnvoor jy geen internet-toegang benodig nie!). Hierdie uiters gewilde reeks sagteware is gemik op die jonger leerders wat inligting vir skoolprojekte moet bekom. Die programme is maklik om te gebruik, die inligting baie leersaam en presies dit wat kinders benodig. Die produk vind soveel byval by die jong gebruiker, dat dit hulle sal motiveer om daarop te werk al hoef hulle nie navorsing te doen vir 'n projek nie! Om navorsing te doen is 'n noodsaaklike vaardigheid wat vroeg reeds gevestig moet word. Hoe gouer kinders self navorsing kan doen, hoe gouer sal dit nie meer Ma se verantwoordelikheid wees om al die navorsing te doen nie. Begin gerus 'n goeie gewoonte vestig met hierdie reeks. Ontvang enige 3 van hierdie cd's slegs R290! Die 6 cd's bevat die volgende inligting:
|