
|
Plaas bestelling
Vrae wat pla?
Ontvang
ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens. Die EYE-Read Program sluit 'n instruksiehandleiding en 2 cd's in.
Die vermoë om te lees is noodsaaklik vir
intellektuele ontwikkeling. Wanneer jy begin lees, "sien" jy 'n reeks woorde wat
op mekaar volg. Jou brein verwerk die inligting en dit kry betekenis. Deur
kondisionering raak jy gewoond aan 'n sekere spoed waarteen jy 'n reeks woorde
kan "sien" en
Navorsing en praktiese ervaring dui daarop dat jy
met die regte oefening in 'n relatiewe kort tyd jou leesspoed kan verdubbel en
self verdrievoudig of verviervoudig met dieselfde of selfs beter begrip. Baie
mense voel onseker of hulle dit kan doen, en dink dat die vermoë om te kan
spoedlees net vir sekere mense beskore is. Die goeie nuus is: volgens die
vervaardigers van EYE Read, kan jy self hierdie uitsonderlike verbeterings
aanbring. As jy eers die tegniek bemeester het, raak die hele proses eintlik
kinderspeletjies! Daar is 'n seker spoed waarteen lees vir jou net eenvoudig 'n
makliker, gladder en lekkerder ervaring word.
Die doel van die EYE Read-program is om
Indien jy nie dadelik toegang tot 'n rekenaar het nie, volg jy Hoofstuk 3 van die handleiding. Op hierdie wyse kan jy steeds groot voordeel uit die tegnieke van EYE Read verkry. Die huidige inligtingsontploffing maak dit moeilik vir selfs meer begaafde mense om by te bly. As jy die tegnieke van EYE Read nougeset toepas, sal dit jou in staat stel om vinniger te lees en om intellektuele uitdagings met gemak die hoof te bied.
Terugvoer van kliënte: “The EYE Read program helps you to use your eyes to move more quickly. Through activities and games your eye span improves. This is easily done by using techniques which broadens your field of vision. Every child comes to a point where he must be able to break through and say: I can read quicker and remember better. Once you’ve cracked the code……something big happens! Most people believe the fallacy that you have to read slower to comprehend and recall. In fact the faster you read the more you will remember until your optimal reading speed is reached. The problem of ADD is still increasing and is linked with weakened concentration and recall. The Attention Span CD helps a child to concentrate and to improve his or her skills needed to succeed.” Martin van der Merwe, Opvoedkundige Sielkundige, Wellington
Tegniese Spesifikasies: Nie versoenbaar met Windows 7 nie.
|