
Big Boet-Reeks
Plaas bestelling Vrae wat pla? Ontvang ons Nuusflits met spesiale aanbiedinge ens. Kliek op die skakels hier onder vir video-uittreksels uit elk van die Big Boet cd's:
Big Boet Gr 2-3 (video volg binnekort)
Big Boet Gr 4-5 (video volg binnekort)
Big Boet Gr 6-7 (video volg binnekort)
Prys: R310,00
Taal: Tweetalig
(Afrikaans en Engels)
Ouderdom: Verskeie
(sien uiteensetting
hier onder)
Soortgelyke prodrukte om te oorweeg:
N.v.t
'n Welbekende Suid-Afrikaanse sagteware reeks geskik vir die pre-primêre en laerskoolleerling! Goedgekeur deur die Departement van Onderwys.
Daar is verskeie opwindende cd's in hierdie reeks beskikbaar:
Lees hier onder verder vir meer inligting oor die onderskeie cd's: Big Boet: Kleuters / Toddlers (2-5 Jaar) Die Big Boet Voorskoolse Program vir kleuters bevat 18 programme (9 Afrikaans en 9 Engels) met uitgebreide illustrasies en klankbane. Alle afdelings (behalwe die inkleurboek) word in vlakke verdeel wat per hand of outomaties, deur prestasie, aangeskuif kan word. Die program is gebruikersvriendelik.
Kliek hier vir voorbeelde uit die program:
Big Boet Junior: Graad 0-1 (5-7 jaar) Basiese vaardigheidsprogram wat u kind voorberei vir die primêre opvoedingsfase. Daar is honderde oefeninge in elke afdeling wat u kind sonder hulp kan bemeester en genoegsame uitdagings stel wat outomaties vlakgewys die moeilikheidsgraad aanpas soos u kind vorder. As 'n beloning op prestasie, verskyn 'n bonus speletjie wat ook u kind se konsentrasie en denke stimuleer. Kliek hier vir voorbeelde uit die program:
Big Boet Gr 2-3 (7-9 jaar) 26 Programme om u kind se vaardighede en konsenstrasie te stimuleer en te ontwikkel. Geskoei of bewese leermetodes wat jou kind sal help om 'n selfstandige en selfgerigte leerder te word deur die ontwikkeling van alle fasette van leervaardighede. U sal verder opmerk dat die program nie net u kind se leervaardighede ontwikkel nie, maar ook oog-hand koordinasie en algemene rekenaarvaardighede.
Kliek hier vir voorbeelde uit die program:
Big Boet Gr 4-5 (9-11 jaar) Geskoei of bewese leermetodes wat jou kind sal help om 'n selfstandige en selfgerigte leerder te word deur die ontwikkeling van alle fasette van leervaardighede. Nes al die ander programme in die Big Boet reeks, is die program tweetalig en ontwikkel dit nie net u kind se leervaardighede nie, maar help dit ook met oog-hand koordinasie en algemene leervaardighede. Big Boet is nie gebaseer op 'n spesifieke skoolkurrikulum nie. Die program fokus op generiese leervaardighede wat 'n essensiële deel vorm van enige kurrikulum of onderwysmodel. Kliek hier vir voorbeelde uit die program:
Big Boet Gr 6-7 (11-13 jaar) Geskoei of bewese leermetodes wat jou kind sal help om 'n selfstandige en selfgerigte leerder te Nes al die ander programme in die Big Boet reeks, is die program tweetalig en ontwikkel dit nie net u kind se leervaardighede nie, maar help dit ook met oog-hand koordinasie en algemene leervaardighede. Kliek hier vir voorbeelde uit die program:
Wiskunde: Optel met heelgetalle: oordrag. Aftrek met heel getalle: leen. Vermenigvuldiging en deel met groot getalle. Gemengde bewerkings met parenteses: eksponente. Grootter gemeenskaplike faktor. Vermenigvuldig, deel, optel en aftrek met faktore. Breuke - desimaal - persentasie. Ratios met 3 kwantiteite. Vierkantswortel. Algebra: simbole, optel en aftrek.
Terugvoer vanaf kliënte:
Stelselvereistes vir die cd's in hierdie reeks: Pentium prosesseerder, Microsoft Windows, 20MB RAM, SVGA skerm, 800x600 resolusie, 16 bit kleur, 4x CD Rom, Klankkaart
Ontsluiting van program:
Ontsluiting van hierdie cd's geskied per sms.
|