Webwerf laas opgedateer: 

14  Julie 2010

Ons is ook agente vir die PRACTICA kinderontwikkelings- program.

 Maandeliks opvoedkundige cd's!

Baie geluk aan Elsabe an Wyk, Suzette Nel, Roelien Viloen,  Angelene Pienaar, Mare Mulder en Colin Anderson ons wenners vir die afgelope paar maande.

Eksamen Vraestelle

Academix Leesontwikkeling

Dina Dinousourus

XiTeach Laerskool Wiskunde

 

 

 

 

 

by die webwerf van Zentium Opvoedkundige Sagteware - verspreiders van kwaliteit, bekostigbare opvoedkundige sagteware. 

Ons versprei reeds meer as 13 jaar gehalte Suid-Afrikaanse opvoedkundige sagteware aan ouers, leerders en opvoedkundige instellings.

Ons verstaan...

dat jy as ouer of onderwyser nie noodwendig die tyd het om 'n in-diepte studie te doen van welke opvoedkundige sagteware tans in die mark beskikbaar is nie. Daarom doen ons dit vir jou .

Programme word slegs tot ons reeks toegevoeg indien

  • Die program goeie waarde vir geld bied.
  • Ons kliënte goeie tegniese rugsteun vanaf die vervaardiger van die betrokke program ontvang.
  • Die program opvoedkundig goed gefundeer is.

 

Die insluiting van produkte in ons reeks is dus gebaseer op 'n objektiewe evaluering van elke individuele produk aan die hand van bogenoemde kriteria.Terugvoer oor die produkte vanaf kliënte word ook deurentyd in ag geneem  Hierdie benadering bied dus aan jou die gemoedsrus dat jy belê in 'n produk wat waarde sal toevoeg tot jou kind se ontwikkeling en vordering op skool.

Ons produkte sal...

  • jou tyd spaar;

  • jou gemoedsrus gee;

  • jou geld spaar;

  • jou kind se akademiese vordering verbeter;

  • jou kind se selfvertroue verbeter.

GRATIS HULPLYN AAN OUERS!

Is jy raadop oor jou kind se akademiese vordering of emosionele /sielkundige welstand? Maak gebruik van Zentium se gratis hulplyn!

Dr Tienie Maritz, Voorligting en Opvoedkundige Sielkundige van Pretoria sal jou vrae beantwoord. Stuur 'n e-pos na tienie@zentium.co.za.

NAVRAE OOR ONS OPVOEDKUNDIGE SAGTEWARE

kan gerig word aan Dagmar Janse van Vuuren by 082 554 1985. Jy kan ook 'n e-pos stuur na dagmar@zentium.co.za.

 Skakel ons nou vir sagteware vir die volgende leer areas:

  • Kleuters & Skoolgereedheidsprogramme

  • Lees & Spelling

  • Wiskunde

  • Afrikaans

  • Engels

  • Wetenskap

  • Rekeningkunde

  • Tegnologie

  • Tik

  • Take & Ensiklopedieë

  • Eksamen Vraestelle

  • Studiemetodes

  • K53 Leerling-en Bestuurslisensie

Vrae wat pla?